Elzana Botes

Category 20+ KG'S
Position 16 TH
Weight Details
122.4 KG'S Starting Weight
98 KG'S Goal Weight
109.8 KG'S Current Weight
Challenge Progress
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
Start Finish

Opreg dankbaar

Baie dankie Skin Renewal vir hierdie wonderlike geleentheid dit het beslis my lewe verander. Baie geluk aan elke deelnemer ons kan so trots voel op wat ons bereik het. Sterkte vir die pad vorentoe.💕

W12 Tuesday

Sjoe ons laaste week en ek het nie meer woorde nie. Weet nie of ek moet huil of lag nie want aan die begin het ek gedink sjoe dus so lank en nou wil ek die tyd stop. Dus te wonderlik hoe mens nuwe mense ontmoet deur al die geleendhede op jou lewens pad en dit verryk mens so. Met alles in die lewe is daar maar ñ rede en ñ doel. Ek ry more deur Kaap toe om daar te gaan werk. Sterkte vir die laaste 3 dae.💕

Busy Monday

Hi the weekend was so relaxing but today is so busy. I am struggling with SARS. I am still on track with the diet and looking forward to Saturday to see everyone again and to receive the final result. All the best for the week!!!

Beatiful Friday

Its Friday the last weekend before the end of the challenge. Its a ready beautiful day here in Swellendam not to warm or to cold. I am still on track with my diet and it isn’t so hard any more as I am use to it by now. For me this challenge really change my life. It’s so great to have met everyone though this blog that share all there feelings, emotions, frustrations, cheats, commitment and motivation. Your the best and please be very proud of yourself no matter how must weight you lost because any weight lost program is very challenging….. :)

Exciting

SJOE I saw the results. Well done to each and everyone. Ek is net so opgewonde om julle te sien volgende saterdag. 👍💥

So Happy

Hi my weigh in session on Saturday went very well and I am so happy to see the results. I am feeling good and my energy levels is much better. Only 2 weeks to go. All the best💕

Superman

Re think

As I read the blogs today I just want to remind all of us. We came a long way and no matter what, I think we all can be very proud of what we achieved so far. Look in the mirror and smile, tell yourself well done, you look stunning.😉

Very nice weekend

Hi and the easter weekend is over 😯. I enjoyed the rest and the wonderful company of all my loved one’s😍. I really stayed focus as I didn’t lost any weight at the previous weigh in only centimeters. I hope I will see better results this coming saturday at my weigh in. All the best to everyone this week, we can do it.😎

Peaceful Saturday

Ek is vandag bietjie alleen my manne het vir die dag gaan visvang. Ooo met almal so by die huis wil hulle net eet en al die verkeerde goed. Ek moet sê mens is noual so gewoond om die regte keuses te maak. Ek sien al hierdie lekker goed om my maar ek wil nie meer op daardie verkeerde pad gaan nie ek hou van die nuwe ek al is dit moeilik dit bly die moeite werd.

Mooi bly😉

  • Ek is gebore in Barkley- Wes in die Noord Kaap. Die 2de oudste  van 4 kinders. Matriek geskryf in Cradock. Is al 28 jaar gelukkig getroud met 2 seuns, die oudste 26 en jongste 23. Woon op ‘n pragtige dorp hierin die Wes-Kaap en het in Maart 2018 ouma geword van ñ pragtige kleinseun. Ek is tans werksaam as ‘n Boekhouer en ek hou van lees, stap en die buite lewe. Hierdie geleentheid beteken die werêld vir my en sien uit na die nuwe ek!!!
fruit

Be a part of the
Slender Community

Sign up now to join the community and share your weight loss journey

Sign Up

Fill in your details below and we'll sign you up to the Slender Community