back to community listing

W12 Tuesday

Sjoe ons laaste week en ek het nie meer woorde nie. Weet nie of ek moet huil of lag nie want aan die begin het ek gedink sjoe dus so lank en nou wil ek die tyd stop. Dus te wonderlik hoe mens nuwe mense ontmoet deur al die geleendhede op jou lewens pad en dit verryk mens so. Met alles in die lewe is daar maar ñ rede en ñ doel. Ek ry more deur Kaap toe om daar te gaan werk. Sterkte vir die laaste 3 dae.💕

Share on

Comments

You need to sign in or register to comment on this post

Log In Register
  • SC CONTESTANT
    Juliet Kriel
    April 18th 2018

    Sterkte daar ook Elzana. Veilig ry. <3 Sien jou Saterdag.

  • SC CONTESTANT
    Elzebe Uys
    April 18th 2018

    Ja jinne die tyd raak nou min. Sien jou Saterdag.

  • SC CONTESTANT
    Colette Mansfield
    April 18th 2018

    Safe travels, see u soon!!

fruit

Be a part of the
Slender Community

Sign up now to join the community and share your weight loss journey

Sign Up

Fill in your details below and we'll sign you up to the Slender Community